Gé Korsten - Liefling --------------------- C G7 Jy weet dat ek nie sonder jou kan bestaan nie F G7 Jy weet dat jy ook nie alleen kan bestaan nie C Dit weet jy goed C G7 Liefling, kan ons nie maar vergeet en vergewe F Dm Liefling, ek kan nie sonder jou verder lewe G7 Dit weet jy goed C F C Nou's die tyd, moenie wag F C Want ek verlang elke dag F C Hier's my hand, neem dit nou G7 Hier is my hart, net vir jou Woorde & musiek - Peter Maffay en Michael Kunze Afrikaans - Heine Toerien Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za Baie dankie aan Martie Bosman vir die bydrae van hierdie tab.