Gé Korsten - Erika ------------------ Ab Eb7 Ab Op die heideblom 'n mooie blommetjie Eb7 Ab En haar naam, Erika Eb7 Ab Is slegs myne ja, 'n duisend kere meer Ab Harte vier, Erika Eb7 Ab Want haar hart is vol van soetigheid Eb7 Ab Daar 'n onontluikte blommekleed Eb7 Ab Op die heideblom 'n mooie blommetjie Eb7 Ab En haar naam, Erika In my kamertjie blom ook 'n blommetjie En haar naam, Erika Al met môredou so ook met awendgrou Sien sy my, Erika En dan is dit so asof sy wil sê Dink jy ook aan my, jou liewe bruid In jou tuiste ween oor jou 'n meisie skoon En haar naam, Erika Woorde & musiek - Vincent Hesse Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za Baie dankie aan Martie Bosman vir die bydrae van hierdie tab.