Gas! - Op Soek Na Jou --------------------- D A G D As tyd vir my sy arms vou en rustig agteroor sit A G D En in donker en stiltes my gedagtes verdwaal A D Opsoek na jou Opsoek na jou As minute en ure in dae my verweer Soek ek meriete in die storie dat tyd vir my sal leer om te wag vir jou, ek wag vir jou Bm G D A Bm En somtyds dan voel jy so ver van my af G D A En as ek omkyk en na jou wil uitreik voel jy ver van my af Bm G Skrik ek wakker in die nag en fluister jou naam D A voel jy ver van my af Em D A Miskien moet jy by my kom skuil Em D A Vir n skouer om op te kan huil Em D A Miskien moet jy by my kom skuil Em D A Vir n skouer om op te kan huil En as weke in maande in jare my verweer Vind en vrede in die wete dat tyd vir my sal leer Meskien sien ek weer, weer vir jou. En somtyds dan voel jy so ver van my af En as ek omkyk en na jou wil uitreik voel jy ver van my af Skrik ek wakker in die nag en fluister jou naam voel jy ver van my af. Miskien moet jy by my kom skuil Vir n skouer om op te kan huil Woorde & musiek - André Fourie + Stéfan van der Vyfer Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za