Gas! - Baksteen --------------- Dm G G7 Dm Dm G G7 Dm G G7 Dm Baksteen my kind hoeveel keer moet ek vir jou nog die muur gaan wys, die muur gaan wys Dm G G7 Dm Die jare sit om my oe my kind my ewige bekommernis en Dm G G7 Dm Afkop my kind waar sal jy gaan soek as jy jouself wou vind Dm G G7 Die pad is lank die pad is nou en as ek jou kon dra jy weet ek sou Dm G G7 Dis nie maklik nie, dis nie maklik nie, dis nie koek en tee of n picnic nie en ... CHORUS Am C G C/G Am C G As donker wolke aan sou kom en onweer skuil op die horison Am C G C/G Am C G Sal ek graag jou skuiling wees, jou wonde na die geveg genees Malkop sit jou hoed op, trek jou baadjie aan, want ek en jy gaan vanaand die dorp rooi verf moet nie my pret bederf met praatjies van more nie, dis nog nie more nie. CHORUS As donker wolke aan sou kom en onweer skuil op die horison Sal ek graag jou skuiling wees, jou wonde na die geveg genees Sabbat my seun, is die mens gemaak om op homself te steun? Wie het woorde en waar is wysheid, wie is die Salomo van jou tyd? In n hoekie langs n Vibarcreet muur sit in man en huil, want hy is oud en vuil Hy is moeg geparty en op gejol en nou is hy moeg van weghol vir die werklikheid vir die werklikheid. As donker wolke aan sou kom en onweer skuil op die horison Sal ek graag jou skuiling wees, jou wonde na die geveg genees In n hoekie langs n Viberkreet muur sit in man en huil, want hy is oud en vuil Hy is moeg geparty en op gejol en nou is hy moeg van weghol vir die werklikheid vir die werklikheid. Baksteen, Malkop, Afkop wie is jy? Woorde & musiek - André Fourie en Stefan van der Vyver Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za