Fredi Nest - Getoor ------------------- A D Het jy ‘n besem en ‘n hoed en ‘n kat gekry E A Ek sê nie jy’s ‘n heks nie maar sê vir my D Hoe kon ek my hart sommer so verloor E Nou weet jy hoekom sê ek jy het my getoor, E7 A jy het my getoor. D E A Ek het my hart verloor D E A En nou is ek getoor A D Jy sit goeters aan jou naels, dit lyk baie mooi E A Sit mascara aan jou oë, en verf jou lippies rooi D Jou mini rokkies dra die het my byna dood E E7 Dit maak elke keer dat ek in goed vasloop. A D Het jy ‘n besem en ‘n hoed en ‘n kat gekry E A Ek sê nie jy’s ‘n heks nie maar sê vir my D Hoe kon ek my hart sommer so verloor E Nou weet jy hoekom sê ek jy het my getoor, E7 A jy het my getoor. D E A Ek het my hart verloor D E A En nou is ek getoor A D Jou boetie wil my slaan hy sê hy’t lus vir my E A Hy sê ek’s hospital toe as hy my net kry D Jou mama dink ek’s oulik maar jou pa is taai E E7 En ek val uitmekaar as jy jou heupies swaai A D Het jy ‘n besem en ‘n hoed en ‘n kat gekry E A Ek sê nie jy’s ‘n heks nie maar sê vir my D Hoe kon ek my hart sommer so verloor E Nou weet jy hoekom sê ek jy het my getoor, E7 A jy het my getoor. D E A Ek het my hart verloor D E A En nou is ek getoor E A Lipstick en mascara en blinkgoed in jou hare E7 A Diamantjies in jou naeltjie en ‘n vlinder op jou bors D A ‘n Man is nie ‘n klip nie, al woon hy teen ‘n berg E E7 en ek val uitmekaar uit as jy my met jou lippies terg A D Het jy ‘n besem en ‘n hoed en ‘n kat gekry E A Ek sê nie jy’s ‘n heks nie maar sê vir my D Hoe kon ek my hart sommer so verloor E Nou weet jy hoekom sê ek jy het my getoor, E7 A jy het my getoor. A D Het jy ‘n besem en ‘n hoed en ‘n kat gekry E A Ek sê nie jy’s ‘n heks nie maar sê vir my D Hoe kon ek my hart sommer so verloor E Nou weet jy hoekom sê ek jy het my getoor, E7 A jy het my getoor. D E A Ek het my hart verloor D E A En nou is ek getoor D E A Ek het my hart verloor D E A En nou is ek getoor D E A Ek het my hart verloor D E A En nou is ek getoor Woorde & musiek - Fredi Nest Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za