Francois Hayes - Osbraai Op Kromdraai ------------------------------------- D A Osbraai op Kromdraai, almal is daar D Van heinde en verre kom almal saam D7 G Die oupas en oumas sit op die stoep D A D Ver in die verte, die jakkals wat roep D A Die mense dié kuier, die kinders drink coke D Tant Lenie is besig, om koffie te skink D7 G Die son trek al water, die skemer is hier D A D Almal tevrede om braaivleis te vier A A A Want ons hou Osbraai op Kromdraai Almal is daar Van heinde en verre Kom almal saam Die oupas en oumas Sit op die stoep Ver in die verte Die jakkals wat roep Hansie van Gansbaai speel die kitaar Die arme ou dansvloer, dié kry maar te swaar Nooientjies staan eenkant, almal te fraai En kêrels se oë met liefde verraai Want ons hou Osbraai op Kromdraai Almal is daar Van heinde en verre Kom almal saam Die oupas en oumas Sit op die stoep Ver in die verte Die jakkals wat roep Woorde & musiek - Francois Hayes Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za