Francois Hayes - Karolis ------------------------ C G Karolis, Karolis, van Dwarskersbos C Is 'n Weskusklong van so ses voet ses F Sy hande so groot soos 'n piesangtros C En met sy voete trap hy die klippe so rond F Maar hy hou van die see C En 'n lekker koppie tee G En hy's lief vir sy ma C En hy's lief vir sy pa F C G C Hy sê "hokaai, wag nou, whoa nou, kom nou F C G C Ag toggie los my 'seblief net alleen" F C G C Hy sê "hokaai, wag nou, whoa nou, kom nou F C G C Ag toggie los my 'seblief net alleen" Woorde & musiek - Francois Hayes Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za