Titel: Kaalvoet in die reën Kunstenaar: Fisher WIldebeest: Volk jou ook! Pleeg Afrikaans Getab deur: Likkewaan Die's nog een van daai skaarses... INTRO: A E Bm D (Dis dieselfde die hele song deur) VERS: A E Onthou jy kaalvoet Bm D in die reën? A E Onthou jy nog die nagte Bm D van so alleen? A E En onthou jy nog die kuiers Bm D By die uitkyk op die kop A E Saam met al ons vriende Bm D En die klink van nog 'n dop Niemand is volmaak nie Ons almal het 'n fop Maar dit maak nie rêrig saak nie Want die liefde het my gedrop KOOR: (Dieselfde as die vers) A E Ek sien jou weer Bm D Kaalvoet in die reen A E Ek sien jou weer Bm D Geskeer tot teen die been A E Bm D Dan moet julle maar probeer VERS: Onthou jy nog die vissies Van rooi en geel en blou? Onthou jy die gesiggies Op die vere van die pou? Onthou jy nog die kerslig Wat ek vir jou moes bou? En my foto's op die tafel Moet jy groot seblief opvou Die liefde was jou leuse Maar kon ek jou vertrou? KOOR ---------------------------------------------------------------------------------- Wikus "Likkewaan" Erasmus Klagtes, vrae, versoeke? likstr@webmail.co.za ---------------------------------------------------------------------------------- Onthou asseblief tog dat dit nie my skuld is as hierdie tab in jou gesig ontplof en jou hande wegskiet dat jy nooit weer kitaar kan speel nie (of so iets dergerliks) en dat dit wel jou skuld is as jy die tab gebruik in selfmoord-bomaanvalle of om enige ander land skrik te maak (of so iets dergerliks) ---------------------------------------------------------------------------------- Besoek ook www.geocities.com/kitaarmykruis vir nog Afrikaanse kitaartabs