Elizabeth Fourie - Verre Kalahari --------------------------------- 1ste Vers: A Daar's 'n land wat ek net nie kan vergeet nie Dis 'n land waarvan almal nie eers weet nie D E A E Waarheen my drome soms in 'n kronkelpaadjie gaan A As ek wens dit wil stil word in my lewe F#m En ek wens ek was eenkant ver alleen D Bm E Is dit daardie land wat dit alles kan verstaan REFREIN: D7 A D A Neem my saam na die Verre Kalahari E Neem my saam na 'n wonderlike land D C#m Ek wil weer gaan kyk hoe die sterre lyk E A Ek verlang na die rooibruin sand D A D A O neem my saam na die Verre Kalahari A7 D Ek is moeg van die stad met sy lawaai B Ek wil als vergeet A F#m D E A Ek wil nxabas* eet terwyl die vleisie op die kole braai 2de Vers: Daar's 'n land ongekaart en ongeskonde Daar's ek vry, daar's ek bly en ongebonde Waar 'n vrede rustig in skemer stilte lê En die wind maak sy lied in doringbome En die maan loop 'n voetpad deur die nag Dit is mooier daar as wat woorde ooit kan sê REFREIN + herhaal vanaf "Ek wil als vergeet . . ." 1 keer * nxabas uitgespreek as nabbas wat 'n tipiese knlogereg van die Kalahari is. Woorde & musiek - Elizabeth Fourie Baie dankie aan Stefan van Zyl vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse kitaartabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za