Elizabeth Fourie - Daarom ------------------------- 1ste Vers: G C Here, U is my lewe G D G D Ek ken U veilige bewaring elke dag G C Here, U is my vrede G D G As die storms oor my woed met brute krag BRUG: Em En as ek val C Is U by my A7 U het betaal D En ek is vry REFREIN: G D G D Daarom sing ek daarom gee ek U my stem G C D Daarom juig ek saam met snaar en instrumente B Em D G Daarom bring ek U my dank, sing ek heeldag lank C D G Daarom sing ek, hoor my lied vir U, O Heer 2de Vers: Here, uit U palm Kom net wat mooi is en wat heilig is vir my Here, U genade Het my deur alles heen tot hierdie dag gelei BRUG REFREIN x 2 (2de keer kan na A-majeur toe gegaan word, deur G G# A te speel) G = A C = D D = E B = C# Em = F#m Woorde & musiek - Elizabeth Fourie Baie dankie aan Stefan van Zyl vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse kitaartabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za