Elizabeth Fourie - Wouter Kabouter ---------------------------------- Em B7 x3 Em B7 Em B7 Klouter, klouter, Wouter Kabouter Em B7 Verf jou paddastoel huisie Em Geel en rooi lyk al te mooi met 'n spierwit klein kombuisie D G C D G Oral in Kabouterland woon Wouter met sy maatjies D G Em B7 Maak die wêreld aan die kant en vee die Kabouterpaadjies Môre is dit lentedag die Feëprinses verjaar Almal gaan dan sing en lag so vrolik by mekaar Em B7 Em B7 Klouter, klouter, Wouter Kabouter Em B7 Em B7 Klouter, klouter, Wouter Kabouter Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za