Elizabeth Fourie - Wekker ------------------------- A A7 D My wekker, jy is 'n rakker A My wekker, jy maak my wakker Jy kraai net soos 'n vroeë hoenderhaan A7 D En sê dan dit is tyd om op te staan D Ek lê graag nog 'n rukkie in my bedjie Em As dit koud is en die windjie buite waai A Is dit warm en so snoesig in my bedjie A7 D Ek is heerlik in komberse toegedraai G D Maar daar's 'n wekker op die kassie voor my bed E A7 Hy is 'n kwaaikop, sy woord is wet G A A7 D My wekker, jy is 'n wakkermaak rakker! Ek kyk graag na die son se goue strale Wat so vrolik deur my deur my kamervenster skyn En ek droom weer van die mooiste feëverhale As dit lig word en die donker nag verdwyn Maar daar's 'n wekker op die kassie voor my bed Hy is 'n kwaaikop, sy woord is wet My wekker, jy is 'n wakkermaak rakker! Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za