Elizabeth Fourie - Vlieërs -------------------------- Dm Emm D G7 C G F C Pa, maak 'n vlieër vir jou en vir my G G7 C Helder sy kleur met strikkies daarby Am F C My vlieër gaan nog vlieg, en seil in die wind D D7 G G7 Gelukkig is hy aan 'n tou vasgebind C G My vlieër vlieg hoog in die lug G7 C Tot by die son en weer terug F C Klou, klou, ek klou aan 'n tou G G7 C So sal ek jou altyd behou Helderrooi vlieër ek wens ek was jy Om sommerso deur die wolke te gly Snags as ek slaap dan droom ek van jou 'n Spikkelkie rooi teen die hemelse blou My vlieër vlieg hoog in die lug Tot by die son en weer terug Klou, klou, ek klou aan 'n tou So sal ek jou altyd behou C# G# My vlieër vlieg hoog in die lug G#m C# Tot by die son en weer terug F# C# Klou, klou, ek klou aan 'n tou G# C# So sal ek jou altyd behou Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za