Elizabeth Fourie - Sambrele --------------------------- C G7 C Dm G7 C C G C Vakansie is net om die draai Dm G Dis tyd om die motor te laai C C7 F D Ag Pa maak nou gou ons wag net vir jou G G C En dan kan ons lekker laat waai Die flessie met die koffie is in Die feestyd het nou net begin Gepak is my tas, my gordel is vas Die tyd na die see toe raak min C Dm G7 C Ek sien die see, ag Ma, kan ons sommer nou dadelik gaan swem? Asseblief! C G Sambrele, sambrele, 'n bloue, 'n gele staan oral gepak op die strand G7 C Dis grafies en emmers, die mooiste kastele gebou van die spierwit sand C7 F Dis kinders wat skater en plas in die water, Pa lê so lui op sy rug C G G7 C Desembervakansie die son dans 'n dansie en lag in die helderblou lug Vakansie is lankal verby En ons het terug huis toe gery 'n Volgende keer dan gaan ons maar weer Om al die sambrele te kry Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za