Elizabeth Fourie - Net Soos Ma ------------------------------ E B7 E B7 E B7 E A E Ek kam my hare net soos ma B7 Ek gaan my hoëhakskoene dra E A Ek maak my oë pragtig blou B7 E A E Dan lyk ek nes 'n regte vrou Ek sit so kruisbeen net soos ma Dan voel ek tog so ait-sa-sa As ek myself 'n blaaskans gee Dan drink ek al te deftig tee B E B7 E Ons speel graag mevrou-mevrou, dan is ons kamma groot B7 E F# B7 In die pophuis bak en brou met die babas op die skoot Ek dra juwele net soos ma Net soos 'n dame haar gedra Ek trek my mooiste aandrok aan Waarmee ek na die partytjie gaan Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za