Elizabeth Fourie - Manie Die Musieknoot --------------------------------------- C F C F G7 Ek is Manie die musieknoot en ek bly in 'n groot klavier G C F Ek kan dans en sing, ek kan huppel en spring G7 C En ek doen al my toertjies op papier Ek is Manie die musieknoot en al my maatjies is ook hier Ek is rond en gesond met 'n groot oop mond kan ek sing Vir al die kinders se plesier C G7 C G7 C G7 Maak die mense bymekaar wat van lekker liedjies hou C G7 C G D G Is jy ses of sestig jaar daar is 'n wysie net vir jou Ek is Manie die musieknoot en ek tokkel op my ou kitaar Ek kielie bietjie hier en ek kielie bietjie daar Dis nie te lank nie dan's my nuwe liedjie klaar G C Haal my steeltjie af dan hou dan hou ek op om te draf G7 C Ek is Manie die musieknoot G C Sit my stertjie aan dan kan ek vinniger gaan G7 C Ek is Manie die musieknoot Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za