Elizabeth Fourie - Liedjie Van Die Wind --------------------------------------- D A D Oe-oe-oe-oe-oe-oe-oe, luister na die liedjie van die wind A D Oe-oe-oe-oe-oe-oe-oe, luister na die liedjie van die wind D7 G D Die wind is gemaak om in die blare te waai A D Hoog in die bome se takke rond te swaai E A Die wind is gemaak om die reën te bring E A A7 Dat die blommetjies kan dans en sing Die seilbote seil oor die wye oseaan Daar waar die windjie se spore gaan Die wind waai die wolke tot wie weet waar En my hare sommer deurmekaar Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za