Elizabeth Fourie - Kleuterwals ------------------------------ E B7 x4 E A Heerlik is die klank van 'n kleuterwals B7 E B7 Tra-la-la-la, tra-la-la-la E A Heerlik is die klank van 'n kleuterwals E A B7 E 'n Heerlike kleuterwals A Swaai, swaai, swaai met my E A Laat ons nou weer op die glybaan gly E A B7 Ry skoppelmaai met my tot daar waar die sonstrale bl--y Dans, dans, dans met my Al in die rondte ek en jy Kom tiekiedraai met my dit maak die hartjies so bly Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za