Elizabeth Fourie - Kampvuurfeëtjie ---------------------------------- Dm A7 Dm Daar dans 'n feëtjie in die kole van die kampvuur A Sy dra 'n rokkie van oranje-geel en rooi Sy trippel heen en weer Dm Sy huppel op en neer A Dm Al dansend waar die kampvuur kole gloei Ek kyk vir ure na my feëtjie in die kampvuur Daar is 'n sprankel en 'n vonkel in haar oë Ek luister hoe sy sing Daar in die vlammekring Van maanlig en die suiderkruis daar bo D A Feëtjie my kleine feëtjie, jy lyk vir my so vrolik en so bly Ek wens ek was ook daar vir altyd naby haar D Vir altyd net so mooi soos sy D7 G Feëtjie my kleine feëtjie, neem my eendag saam D A D Dm A7 Dansend in die kampvuur saam met jou mooiste vlamme feëtjie sonder naam Daar dans 'n feëtjie in die kole van die kampvuur Ek sien haar spore in die vaal verbrande as Die vlamme het verdwyn Die kole het gekwyn Waar net-nou nog my kampvuurfeëtjie was Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za