Elizabeth Fourie - Jan Tuisbly ------------------------------ F G C F G F G C G Vakansie is die tyd om êrens heen te ry C En ure na ontbyt nog in die bed te bly C7 F Maar as die skoolklok lui aan die einde van die jaar G C F C Maak elke liewe pappa sy kinders bymekaar C7 F C Jan Tuisbly, my liewe Jan Tuisbly G C Wil jy liewer by die huis bly as die ander so ver ry F C Jan Tuisbly, my liewe Jan Tuisbly G Wil jy nie maar met jou duim ry G7 C Kom saam met my Jan Tuisbly is 'n man wat nêrens heen kan gaan Hoe hy ook al probeer sy karretjie bly staan Die stuurwiel is te styf, die wiele wil nie draai En sit jy hom in eerste rat maak hy 'n groot lawaai Jan Tuisbly, my liewe Jan Tuisbly Wil jy liewer by die huis bly as die ander so ver ry Jan Tuisbly, my liewe Jan Tuisbly Wil jy nie maar met jou duim ry Kom saam met my Die boere van Transvaal sê Durban is die plek Die mense van Natal staan voor die wildtuin hek Die Kapenaars sê nee, ek bly maar by die see Die Vrystaters het lankal na die Wildekus vertrek Jan Tuisbly, my liewe Jan Tuisbly Wil jy liewer by die huis bly as die ander so ver ry Jan Tuisbly, my liewe Jan Tuisbly Wil jy nie maar met jou duim ry Kom saam met my Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za