Elizabeth Fourie - Gesonde Kos ------------------------------ C F C F C F G7 Groente en vrugte, groente en vrugte C F C Vrugte is so goed vir jou G C Kos wat jou gesond sal hou F C As jy al jou vrugte eet G C Sal jy van geen siekte weet Groente maak jou groot en sterk Sodat jy baie fluks kan werk Eet jou groente elke dag Dit gee jou mos lewenskrag F C 'n Boerpampoen en 'n waatlemoen G7 C 'n Soetpatat en 'n sampioen F C 'n Pynappel en 'n druiwetros G7 C F C Dit is mos gesonde kos C F C F A7 Groente en vrugte, groente en vrugte In oom Koos se vrugteboord Pluk jy een van elke soort Rye groente op die land Laat jou sommer watertand 'n Boerpampoen en 'n waatlemoen 'n Soet patat en 'n sampioen 'n Pynappel en 'n druiwetros Dit is mos gesonde kos Dit is mos gesonde kos Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za