Elizabeth Fourie - Elke Dag 'n Glimlag -------------------------------------- C G7 C C G C G C Ek hou so van geskenkies as ek die dag verjaar C G C G C Ek maak so graag persentjies van almal bymekaar E7 Am E Am Die mooiste een van almal word nie met geld betaal D G D D7 G En as jy ene weggee kan jy een vir jou kom haal C G C Elke dag 'n glimlag vir almal rondom jou C G C Elke dag 'n glimlag en almal sal onthou F C G C Elke dag 'n glimlag laat sonnestrale skyn F C G7 C En donker donderwolke een, twee, drie verdwyn Ek hou so van geskenkies as ek die dag verjaar Ek maak so graag persentjies van almal bymekaar Die mooiste een van almal word nie met geld betaal En as jy ene weggee kan jy een vir jou kom haal Elke dag 'n glimlag vir Mamma en vir Pa Elke dag 'n glimlag voordat jy begin kla Elke dag 'n glimlag wat harte weg kan steel En die mooiste feëtjie sal saam met jou kom speel Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za