Elizabeth Fourie - Dogtertjies ------------------------------ E B7 Dogtertjies bring vreugde oral waar hul gaan E Dogtertjies se deugde maak jou skoon gedaan E7 A Dogtertjies is spesiaal uit iets van als gemaak F# B7 Sodat dit hier op aarde nooit vervelig sal kan raak B7 E B7 O, 'n stukkie van die sonskyn, 'n stukkie van die dag E 'n Stukkie van my blomtuin en baie stukkies lag E7 A 'n Stukkie van die liefde en van die hemel self E A B7 E En wie weet wat 'n mens sal kry as jy nog dieper delf Een jaar oud is oulik, slim en byderwets Een jaar oud is wie weet wat ek als kan klets Een jaar oud is goed verstaan waaraan ek nie mag raak En dar 'n roomys lekkerder as boerpampoene smaak Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za