Elizabeth Fourie - Dankgebedjie ------------------------------- D G D A7 D A D D G D Dankie vir my mamma, dankie vir my pa A7 D A D Dankie vir die kossies en die kleertjies wat ek dra D A7 D A Dankie vir die bome en blomme in die tuin D A7 D A Dankie dat die son weer na 'n donker nag verskyn D G D Dankie dat ek lewe op die aarde skoon A7 D A D Laat die lied van Jesus in my hartjie woon Em D A7 Dsus D Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za