Elizabeth Fourie - As Ek In Die Môre ------------------------------------ D7 G D D7 G D G C D7 G As ek in die môre uit my bedjie klim C G D G Dan was ek my gesiggie en dan voel ek tog so slim C G D G Borsel ek my tande totdat elkeen lag C G D G C G D7 G D Dan is ek mos reg vir 'n splinternuwe dag Maak maar toe jou ogies, sing elkeen vir my Nog 'n lekker speeldag is al weer verby Kom maar saam na droomland, sing die silwer maan Dit is waarheen kindertjies in hul drome gaan Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za