******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Duskant Ombliksem - Doringboom ------------------------------ G D Em C Pieter jaag vir Sarie om die Doringboom x2 G D Em C Sarie sê vir Pieter hy moet dit nou stop G D Em C Sy is moeg om om die Doringboom te hardloop. maar G D Em C Pieter jaag vir Sarie om die Doringboom x2 G D Em C Een aand toe sien Pieter sy lieflike gat G D Em C En verloor sy een been in 'n meerkat gat maar G D Em C Pieter jaag vir Sarie om die Doringboom op een been x2 Sarie sê vir Pieter hy moet dit nou stop Sy is moeg om om die Doringboom te hardloop. maar Pieter jaag vir Sarie om die Doringboom op een been x2 Een aand toe sien Pieter weerheens sy gat En verloor sy ander been in daai selfde meerkat gat maar Pieter jaag vir Sarie om die Doringboom in 'n rolstoel x2 Sarie sê vir Pieter hy moet dit nou stop Anders gaan sy hom skiet in sy hartkoppige kop maar Pieter jaag vir Sarie om die Doringboom in 'n rolstoel x2 G D Em C Toe skiet sarie vir pieter in sy kop G D Em C UIteindelik het pieter met sy kak gestop G D Em C Pieter lê daar in sy graf ja, hyt uiteindelik op gehou draf ja G D Em C Sarie sit daar in haar kaya, sy voel sleg ja sommer baie G D Em C Sy besluit om na die doringboom te loop G D Em C Wie sien sy daar, dis pieter se spook ja en G D Em C Pieter jaag vir Sarie om die Doringboom x2 G D Em C Sarie kan Pieter nie stop nie, Pieter het nie 'n kop nie G D Em C Sarie kan pieter nie stop nie G D Em C Die Doringboom x4 Woorde & Musiek - Reinhardt van Zyl Tabber: Reinhardt van Zyl