Dozi - Jan Asseblief Tog Squeeze My ----------------------------------- A Ek vry na 'n nooi 'n Wonderlike nooi E Sy woon daar in ons straat Sy het net een fout 'n Groot, groot fout A Sy wou graag sulke Ingels praat En wanneer sy my wil vry Dan se sy vir my E "Ou Jan come sit by my" Soen my op my bek Dan word ek sommer gek A Then I kiss you sommer gou A Jan asseblief tog squeeze my E Jan asseblief tog squeeze my Gee my 'n druk Dat ek hik en so snik A Jan asseblief tog squeeze my Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za