Die Melktert Kommissie - Zorro ------------------------------ INTRO (*herhaal deur die verse soos in Spaanse styl*): G G F F F# G G 1ste Vers: Hy kom in die dag, in die droë land van Meksiko Die tolbos rol, sy maag is vol Dis Doritos wat hy vreet en Tequila wat hy sweet As die ridder kom skree die vrouens: "Vry, vry, raai, raai wie dit is!" Refrein: G C D Dis Zorro, hy's 'n maskerman G C D Zorro, hy's 'n maskerman van formaat G C D Zorro, hy's 'n maskerman G C D Zorro, hy's 'n maskerman van formaat INTRO 2de Vers: Sy perd maak (*perd runnik & hoewe klop*) Sy sweep klap (*sweepslag*) Hy kom saam met die stof Sy baard is grof, hierdie man is rof Rof,rof,rof,rankie,rof,rof,rof,rof Refrein INTRO Refrein Woorde & Musiek: Betsi van Zyl en Lucinda Strydom Baie dankie aan Stefan van Zyl vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse kitaartabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za