My Engel - Die Melktert Kommissie Intro: Bm G D A x2 Bm G D A Jy stuur vir my jou boodskappe saam met die wind Bm G D A En ek sien jou glimlag daagliks in elke verlore straatkind Bm G D A En dan pos jy 'n reenwolk om saam met my te treur Bm G D A Bm G D A In koeverte van verlange en seels gedruk in ink van seer Koor: Bm G Want jys my engel D A Kom kuier by my vanaand Bm G My engel D A Wat tussen 'n duisend liggies baljaar Bm G Agter branders waar die son min skyn D A En die mense altyd so jaag Bm My engel G D A Bm G D A Kom raak rustig hier langs my lyf vanaand In jou ou voetspore in jou ou land Volg ek die kronkelpad van ons vriendskapsjare En alles wat jy my geleer het Al die woorde wat ons deel Moes ek vasklou aan 'n bondel liefde Om die pyn mee weg te streel Koor: Oor 'n bottomless koppie koffie Moes ek my bottomless liefde aan jou verklaar Met die woorde van 'n spyskaart Moes ek vir jou vaarwel *************************************************************** Ek dig hierdie band. Great band, great song, great lead singer! werner@matlabas.co.za *************************************************************** Woorde en musiek: DMK Tabber: Werner Frost Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za