Die Melktert Kommissie - Tevrede G Lately haat ek myself D Maar ek haat jou meer C D Ek bly verlief op jou ek kan nie ophou redeneer G En daardie aand toe jy my vra: D Kan ons weer probeer? C Moes ek geweet het, D Daar is iets groots verkeerd G Die tyd gaan so gou verby D Dit was al 'n maand C Jy was nog mal oor my D Toe gebeur daardie aand Koor: G D Want jy was tevrede met Merwede C En ek wens ek was oorlede D Want jy's iets van my verlede G D Direct my na Van Stadensbrug C D Of my pa se yster 9mm gun G Oh, 'n handjie vol Disprins D 'n Lion lem C Is dit my bloedpad D G D C D Of is dit al hoe ek kan wen Jy't na my gekyk En stadig weggedraai Met 'n deurmekaar mind Se^ ek toe maar vir jou: Goodbye You left my heart shattered On the floor And me all alone trapped in a Trapped in a fishbowl With a tear running down my cheek I was forced to smile Want jy's for real uit my lewensfile Koor: Ek mis ons Pointless gesprekke oor krieket en drank Elke break wat jy detensie sit omdat jy bunk Jou funny comments Die way wat jy lag vir meide wat val voor Savoy Hotel Jou cute gesiggie jou dubble chin Die manier wat jy in die ry staan Gatvol grin Jou t-shirts die Playboy bunny En dat jy dink Superfly is funny Wil jy nog eendag my bed he^ As ek in my graf gaan le^ En sal jy someday met my trou As ek net oppitch en se^: Ek hou van jou Jy's my original My tien uit tien Ek is jou dierbaarste darling en jy bly my pokkelien Hierdie is nie 'n suicidal song Want ek wil nog lewe ek wil nog lewe Al was... Koor: ************************************************************* 'n Song oor selfmoord... Ja, wel dis nogsteeds 'n goeie song. werner@matlabas.co.za ************************************************************* Woorde & musiek - Lucinda Strydom, Betsi van Zyl Baie dankie aan Werner Frost vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za