Die Campbells - Jy's Die Girl ----------------------------- D A Jy's die girl van wie ek droom G D Jy's die garing in my broek se soom D A Jy's die girl van wie ek sing G D Jy's die een wat vir my vetkoek bring BRUG: D Kan 'n man kan 'n man dan nie G 'n Bietjie, bietjie lief kry nie D A7 Luister na my bokkie as ek sê A Ah! Ah! Ah! REFREIN X 2: D A Jy's die girl vir my G D Jy's die een wat in my hart kom bly D A Jy's die girl vir my G A D Jy laat my lekker tot in my tone kry 2de Vers: Jy's die girl na wie ek soek Jy's die cherry op my chocolate-koek Jy's die girl van wie ek sing Jy's die een wat vir my koffie bring HERHAAL BRUG EN KOOR 3de Vers: Jys die girl na wie ek soek Jy's die suiker in my pannekoek Jy's die girl wat liefde bring Jy's die rede hoekom ek so sing HERHAAL BRUG EN KOOR Woorde & musiek - Onbekend (laat asb. weet sodat ons die nodige erkenning kan gee) Baie dankie aan Stefan van Zyl vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse kitaartabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za