Die Briels - Trein Na Pretoria ------------------------------ C Dit het gebeur op die trein na Pretoria F C Die weer was bitterlik koud F In 'n hoekie sit 'n meisie C G C Sy lyk vir my skaam en benoud Die kondukteur die vra toe haar kaartjie Sy het nie geld om een te koop Maar ek moet gaan na Pretoria Al moet ek ook daarheen loop My Moeder die lê daar op sterwe en ek's haar enigste kind en ek moet gaan na Pretoria As ek haar ooit nog lewend wil vind Woorde & musiek - Die Briels Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za