Dertien - Ek Wonder ------------------- E Ek wonder hoe dit voel om te weet E/G dat as die wereld dood is,is daar E E/G iemand steeds wat dink aan jou E En ek wonder hoe dit voel om te weet E/G E E/G dat as jy alleen is, is daar iemand steeds E E/G wat deur riviere lawa sal swem om by jou te wees. Koor: E E/G As ons kon weet, hoe alles sou voel E E/G Is daar dan steeds vir die lewe 'n doel Sal dit nie kwaai wees om te weet dat wanneer jy nêrens het om te gaan Is daar iemand steeds, wat met ope arms vir jou wag. Koor Ek dink dis nogal nice om te weet dat wanneer die koue aan jou kou Is daar iemand wat haar deur oophou om jou warm te hou Koor x3 E/G: 302100 Woorde & musiek - Gideon Duvenage en Org Engelbrecht Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za