David Kramer - Skipskop ----------------------- A Pak op, pak op, sit jou goedjies op jou kop E More gaan ons weg, ver van hier weg Skipskop, Skipskop, wanneer hou die dinge op A Swaarkry lê net voor die blou berge oor A Overberg se mens is ek gebore E A Op die plek skipskop, nes my pa, en sy pa ook A Hier deur die duine loop onse spore E A Hier op die beach hier langs die see is ek gedoop D A Maar wat ken ek anders as die bloudam se branders E A Die wolke en die winde wat hier waai D A Verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies, E D E A Sê maar so long, Skipskop, Skipskop sê goodbye A Linkerhand, of die regterhand Watse kant lê die plekke? E Misverstand... "'seblief Meneer, ag e… sê tog weer, A is dit die pad wat ons moet more vat?" A 'n Stukkie lê hier en 'n stukkie lê daar die stukkies van my lewe E hulle lê baie deurmekaar Tel op, tel op, vir Shortie en vir Pop A gaan haal vir Apie, en hou daai kindjie dop D A Maar wat ken ek anders as die bloudam se branders? E A Die wolke en die winde wat hier waai D A Verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies E D E A Sê maar so long, Skipskop, Skipskop sê goodbye E D E A O Skipskop, Skipskop sê goodbye… Woorde & musiek - David Kramer Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za