David Kramer - Piet Bedien -------------------------- C F Sy naam, sy naam is Piet Bedien C G En hy staan, hy staan in die kantien C F En hy ruik nes 'n rook en 'n parafien C G C Ek sê sy naam, ek sê sy naam is Piet Bedien C F En hy, ja hy is verlief op Anna C G So sag is haar lippies en haar hanne C F En die mense, hulle sê dis dam 'n skanne C G C Kyk hoe lol die manne da' met ou Piet se Anna G En hy dans, hy dans, hy dans C As die grammophone so draai F C Hulle raak benoud, hulle raak weer koud G F G C As sy haar boude so lekker swaai As die wind die haan so draai op die kerk se toring En snags is sy drome net vol dorings En hy wens sy was die queen en hy haar koning Want die liefde steek nes 'n bok se horing En hy dans, hy dans, hy dans As die grammophone so draai Hy is op sy kop, lief vir sy dop Môre loop hy weer sê ma' dan koebaai Môre loop hy weer sê ma' dan koebaai Woorde & musiek - David Kramer Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za