David Kramer - Krisjan Swart ---------------------------- G O bokant die stasie D G C Daar woon Krisjan Swart G D G Tussen die spoorweg en die nasionale pad Op die muur van sy stoep D G Hang die horings van 'n bok C G In sy agterplaas groei 'n perske boom D G Langs groot ou duiwe hok Op daai duiwe is hy so trots Hulle maak sy hart so bly Want die silwer bekers op sy pel Dit staan so in 'n ry Ja hy is Kris Jan Swart Hy's wyd en syd geken Vir sy duiwe wat so vinnig vlieg En pryse vir hom wen Nou krisjan se vrou Is lekker rond en vet In haar hare dra sy kurlers In haar mond 'n sigaret Pantoffels aan haar voete Kook sy mos konfyt Met haar een oog op die tuinjong Wie die agterplaas natspuit O daai vrou is hy so trots Ja sy maak sy hart so bly Al is sy nie jonk nie Kan sy nog lekker vry Ja sy is Wilmiena Swart Hulle ken haar 'n wyd en suid Vir haar melktert en mosbolletjies Haar beroemde boer beskuit Nou Kris Jan se dogter met 'n prokereur getroud En hy het vir haar 'n groot wit huis In Riebeech park gebou En die kaggel in die sitkamer Is mooi met klip versier En 'n skildery van die tafelberg Hang hoekal teen die muur Op daai dogter is hy so trots Sy maak sy hart so bly Al is sy nie mooi nie Het sy haar man gekry Ja sy is Johanna Swart Sy's die vrou van die prokereur En haar lippies en haar vingernaels Is dieselfde bloed rooi kleur Nou Kris Jan se seun Is 'n lekker fris gebou Maar sy stem is 'n bietjie hoog Sy broek is 'n bietjie nou Sy hare dra hy lank En hy speel ook die kitaar En 'n Kris Jan vra sy vrou "waar kom die seun vandaan?" Op daai seun is hy nie trots nie Hy maak sy hart so seer Kan ek tog sy pa wees Wil Kris Jan redeneer O hy is Kris Jan Swart O hy het ook sy pa se naam Maar sy hare en sy kitaar speel Die maak sy pa so skaam O bo kant die stasie Daar woon die swart gesin En 'n Kris Jan drink net brandewyn Wilmiena drink net gin Hulle sit daar op die stoep In die skemerlig so flou En hulle kyk hoe vlieg die duiwe Sirkels teen die blou Ja hulle sit daar op die stoep In die skemerlig so flou En hulle kyk hoe vlieg die duiwe Sirkels teen die blou Woorde & musiek - David Kramer Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za