David Kramer - Koba ------------------- A E A Koba, jy lyk vir my verlore D A met jou hare so kort om jou ore D Jy is nou oud A D en jou konsertina huil E A as jy dink aan die dae van tevore D E A Goodbye, goodbye Koba, goodbye D A Jou tone was maar altyd skeef en krom (so skeef en krom) D A D Maar die koffie is nou kits en jy koop dit in 'n blik E A en jy roer dit met 'n teelepel om Koba, dinge lyk maar sleg Se my hokeom he tons so geveg Want ou Sarie Marais se rokkie is nou kort en sy is met 'n langhaar-vent hier weg Koba, luister nou mooi Iemand het 'n dobbelsteen gegooi Die wiel het gedraai 'n Wind het gewaai Die stof daarvan maak ons oe rooi Koba, alles het verander Niemand dra daardie kruisbande Die osse is nou dood, die Mercedes Benz is groot en die mense vlieg nou ver na ander lande Goodbye, goodbye Koba, goodbye Jou tone was maar altyd skeef en krom (so skeef en krom) Maar die koffie is nou kits en jy koop dit in 'n blik en jy roer dit met 'n teelepel om Woorde & musiek - David Kramer Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za