David Kramer - Druk My Vas -------------------------- C F Die liggies het geblink en die glasies het geklink G F G C En ek dans toe met 'n tannie van van Telkenpowder stink C F Sy dra 'n ring van goud maar sy sê sy is te oud G F G C En sy vat my om die lyf en sy knyp my op die boud En sy sê C F C Druk my, druk my, ja, skattie druk my vas G C Sy sê ekke lyk so handsome met my spoggerige das F C En ekke druk haar, en ekke druk haar, en ekke druk haar teen my bors G C Want die liefde is soos water en ek is baie dors Woorde & musiek - David Kramer Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za