David Kramer - Botteltjie blou ------------------------------ C G Vir slang is ekkie bangie F C Hulle kan nie vir my vangie G Maar vir jou vir jou F G Am Vir jou my botteltjie blou C G Skurwe hande ek is sonder tande F C En ekke, ekke woon hier teen die berg se hange G Jy's te rou jy's te rou F G Am Jy's te rou my botteltjie blou F Maar daars is klip in jou hand en jy vloek en jy huil C Am Jou oë is geel en jou vel is vuil G O vannaand steek die honger C C7 Weer soos doringdraad F Ek sê nogge paar sente vannie leë borrels C Am Maak toe jou oë maak oop jou gorrel G Die duiwel het lankal F G Am Die engeltjies omgepraat Bekfluitjie gedeelte Am G F G X2 C G Ek sê sny die brood ek is, ek is innie nood F C Ek lê stukkend innie sloot G Ja dissie blou dissie blou F G Am Dissie blou wat aan jou derms so kou C G Ennie honne blaf by elke hek F Net waar ek klop C Skreeu hulle voetsek G Jy's te rou te rou F G Am Te rou my botteltjie blou Maar daars 'n, 'n klip in jou hand En jy, djy vloek en jy huil En jou oë is geel en jou vel is vuil O vannaand steek die honger Weer soos doringdraad Nogge paar sente van die leë borrels Maak toe jou oë, maak oop jou gorrel Die duiwel het lankal Die engeltjies omgepraat O…die duiwel het lankal Die engeltjies omgepraat Bekfluitjie gedeelte Am G F G X2 C G My bene is pap, my broek is gelap F C En ek is innie wind geklap G Net vir jou net vir jou F Net vir jou G Am My botteltjie blou C G Dis nogge dop en dis nogge jaar F C O jirre my kop is so deurmekaar G Ja man dis die blou dis die blou F G Am Die blou wat aan jou derms so kou G Ja dis die blou dis die blou F G Am Dis die blou wat aan jou derms so kou Bekfluitjie gedeelte Am G F G C G F G Am G Am G C Woorde & musiek - David Kramer Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za Hierdie tab is bygedra deur Fritz Mulder. Kontak hom by fmulder@sun.ac.za