Danie Botha - Vroeg in die Môre ------------------------------- 1ste Vers: G D G C D G Vroeg in die Môre, laat in die dag G D G My oë kan ek toemaak, O Here C D G En rustig op U wag 2de Vers: Skep in my ook 'n rein hart o Heer Om net soos u te wees My vlees is al moeg soos ek na u soek U Gees gee my die krag Refrein: G C G Vroeg in die Môre, laat in die Dag D Op my knieë sal ek U verwag G C G Skep in my ook 'n rein hart o Heer C G D G Ek sal lewe tot U eer 3de Vers: Ek dank U Heer vir U vrede Dit hou oor my die wag My oë kan ek toemaak o Here en rustig op U wag Refrein Brug: G C G As U dit wil sal ek opstaan D Om U te loof in die dag G C G Ek dank U Heer vir U vriende C D G Die sonskyn elke dag Refrein Woorde & Musiek: - Baie dankie aan Stefan van Zyl vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse kitaartabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za