Coenie de Villiers - Vir jou ---------------------------- C Vir jou wil ek 'n huis hê Dm 'n Huis met 'n leiklip vloer G 'n Witgekalkte skoorsteen C G Wat deur die rietdak loer C 'n Okkerneuthouonderdeur Dm Wat kreun aan die skarnier C 'n Donskombers om in te beur G 'n Kaggel en 'n vuur Koor: Am Die dae is droef soos druiwe Dm Jou naam is soet soos mos G En die herfs is in die wingerd C En die son in elke tros A En die winterseer is wondbaar Dm Fm As die jaar se hitte kwyn C Die seisoen word oud en waardig G Wat mos was word nou wyn Vir jou wil ek 'n bos hê Waar jy dennenaalde ruik Reën wat oor die berg kom En timmer teen die ruit En by die hek 'n ou bloekom Met sy takke in die wind Hier aan die koperledekant Jou warm bruinoog kind Koor: C F Fm Al maak ek hierdie versie eenvoudig lief soos nou C F Fm Die wens bly tog maar net 'n wens, die werklikheid verbrou C G Die wens bly tog maar net 'n wens, die werklikheid verbrou Koor Woorde & musiek - Coenie de Villiers Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za