Coenie de Villiers - Hier By My ------------------------------- D G Em Daar is oorloë en gerugte van oorloë G Em Skrapnel die word vertel lę die węreld vol F C Die swendelaars word kwytgeskel F C En haat en nyd moet haat vergeld Am D En die węreld tel sy munte een vir een Koor: G Maar hier by my, my lief C D G Is daar skuiling teen die wind C D En Word 'n grootmens weer 'n kind Am D Word die wysheid weer onskuldig G Maar hier by my, my lief C D G Word die winter weer 'n somer C D Em Word die mens desnoods 'n dromer Am D G Wat die landskap van die hart oplaas verken Daar is veldslae sonder oorsaak, sonder rede En 'n węreld wat verslaaf deur die lang nag waak Maar die môre bring weer nuwe leed Die vrede is reeds lank vergeet En die węreld tel sy munte een vir een Koor: C D Want stryd het die beleid geword C D Het die credo van ons tyd geword G C Wees gewapen, wees gepanser Am D E E7 Wees paraat, wees paraat, wees paraat Koor: (In A) Woorde & musiek - Coenie de Villiers Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za