Coenie de Villiers - Karoonag ----------------------------- D Bm A As die nag sy baadjie toeknoop oor die veld D Bm G A En die diereriem sy blink tot teen die skerpioen laat lê Dm A Am G As die trein by Noupoort fluit en dit wegraak in die wind. Gm D A En 'n tolbos iewers vaswaai teen die rand A7 D Bm G D Ruik jy katbos en ruik jy kambro, as dit reën in die Klein Karoo G My hantamwind, my optelkind vanaand D Bm G D Ruik jy katbos en kambro, as dit reën in die Klein Karoo G A7 D My hantamwind, my optelkind vanaand, hier vanaand. In die môre as dit blou word, en die amber wolke rooi As die son sy eerste lig oor die bitter boegoe stoot As die tweeling en die kreef kottleljons oor Beaufort-Wes En die maan sy beker skink oor Graaff-Reinet Ruik jy katbos en ruik jy kambro, as dit reën in die Klein Karoo My hantamwind, my optelkind vanaand Ruik jy katbos en kambro, as dit reën in die Klein Karoo My hantamwind, my optelkind vanaand, hier vanaand. Woorde & musiek - Coenie de Villiers Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za