'Cas Plankies - Struisbaai -------------------------- D In Bredasdorp is geen mens op straat A G Dor en wit verby Waenhuiskrans se afdraai D Dan is jy in Struisbaai D A Twee dae stok alleen soos skilpad in die dorre pad G D Dronk gedrink aan die Jenga special by Nostra D G Stadskind se sprokie verhaal Em Kampvuur in caravans se park A Duwwels wat jou voete brand D G Ek's alleen in my hart Em maar my vriende troos die smart A D Dis snot lekker hier in die Kaap D Celia teken ocean view A op die acrylic van die pad G Hel dis mooi D sy's 'n Koning in wat sy doen D Johan se hy smaak it in die baai A Oom Jan by Nostra laaik my stem G D As ek sing van hoe beautiful Beaufort Wes is D G Wie weet waar jy rus Em as jy wakker word op die skip A met radio sonder mense D G Is daar dalk 'n vrou vir my Em wat weet hoe om my te kry A D Te hou en by my te bly Ons verbreek geen verbond met die sout smaak in ons mond solank ons nie beloftes maak Ek's alleen in my hart maar my vriende troos die smart Dis snot lekker hier in die Kaap Lirieke © Casper du Plessis 2001 Melodie © Anna Swanepoel 2003 http://www.jsph.co.za/artists/casplankies/casplankies.htm Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za Baie dankie aan Anna Swanepoel van Gypsy (www.gypsy.co.za) vir die bydrae van hierdie tab.