'Cas Plankies - Jy Weet ------------------------ A E D A Weet jy waar jou hart is? Hoekom is jy alleen vannaand? E D E A Is dit die somer in jou oe? Is dit jy wat my so laat voel? A E D A Jy maak dinge wakker wat lank vergete was E D E A Ek sien waarheid in jou oë, die sagte woorde wat jou lippe sing Praat: A E Jy praat soos water oor klippe D A Jy dring deur na wat ek voel E As jy praat luister ek D E A Die kleure in jou oe D A E A Wens ek kon in versies wees om jou te vertel D A E A Presies te vertel, ek sal rustig wees, shhh, ek sal rustig wees… Jy verduidelik dinge anders; jou stem seil soos skepe As jy praat, as jy praat, as jy jou mond oopmaak En dit is wat my sag maak en my wil laat skryf En ek skryf net as ek voel, as ek voel soos ek nou oor jou voel Praat: Hoe diep ek wil wees Sal in my gedagtes vasmessel Soos bakstene en soos konkreet Filosofiese gedagtes vul my denke Wens ek kon in versies wees om jou te vertel Presies te vertel, ek sal rustig wees, shhh, ek sal rustig wees Brug: D A Vriendinne wat jy wil voorstel E A Sal nooit jou plek kan vat E Dit weet ek A Ek wil jou ken Wens ek kon in versies wees om jou te vertel Presies te vertel, ek sal rustig wees, shhh, ek sal rustig wees… Lirieke © Casper du Plessis 2002 Melodie © Anna Swanepoel 2003 http://www.jsph.co.za/artists/casplankies/casplankies.htm Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za Baie dankie aan Anna Swanepoel van Gypsy (www.gypsy.co.za) vir die bydrae van hierdie tab.