******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Carike Keuzenkamp - Dis 'n Land ------------------------------- 1ste Vers: G Daar's 'n land aan suiderkant Dsus4 G Em Kom deel in sy verhale A7 Uit die ooste, weste, noorde Dsus4 D Suide toegebring G Dis 'n land met wilde hand Dsus4 G Em Wat uitreik telkemale A7 Dsus4 Om die hoop van môre te besing REFREIN: G C G Dis 'n land van kleure en klank C G Dis 'n land van oorvloed en dank A7 Dsus4 Dis 'n land waar almal na strewe G C G Dis 'n land sonder horison en C G Dis 'n land wat weet hy kan D G Ook 'n blyplek neerlê vir my Watter man wat sy kind verstaan Sal hom verlaat om alleen op sy weg te gaan Hierdie land bied almal 'n lewe Watter vrou sal haar kind vermaan As daar vir hom ook 'n plek in die son bestaan 2de Vers: Daar's 'n land wat nooit verpand Sy kosbaarste besitting Vele mense, volke Wat sy lewensdraad sal bly Dis 'n land wat koers kan hou, Gee jy maar net die rigting Van die môre ook vir jou en my REFREIN + herhaal "hierdie land bied almal sy deel" -------------------------------------------------------------------------------------------- *Ek vind dit nog moeilik om die Bb en Eb akkoorde te speel daarom het ek hulle verwerk na die akkoorde van G majeur. Die oorspronklike musiek speel die VERSE in G en die REFREINE in Bb. Hieronder volg 'n lys van die akkoorde in G met hul ekwivalente in Bb. G = Bb C = Eb A7 = C7 Dsus4 = Fsus4 -------------------------------------------------------------------------------------------- Woorde & Musiek: Johan Stemmet TAB: Stefan van Zyl