******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Carike Keuzenkamp - Die Ystertrein ---------------------------------- C F C In die Noord-Kaap waar die rooisand lê en yster ongemyn C Em F G Waar kameeldoring en kanna groei begin 'n baie lang spoorlyn F C G Am Deur die stowwe van die Boesmanland deur die Namakwaland loop hy F C D7 G Waar die ruimtes van die knerslande die Bokkeveldberge sny C C7 F C Oor die lang lang brug by Koekenaap waar die Sandveldboere saai F C G C G C Al langs die see by Lambertsbaai tot binne-in Saldanhabaai Die drywers van die ystertrein is manne na my hart Wat dag en nag die duisend myl se ysterspore tart As die een aflaai kom 'n ander aan wat 'n nuwe vrag gaan laai Gou laat waai op die uitvoerkaai dan vinnig weer laat waai Maar almal baat as die uitvoerraad 'n ystertjekkie kry Dis die staat se geld wat baie help om inflasie te bestry F C Dis die baie trokke trein op die lang spoorlyn G Am Dis die erts swaar gelaai F C Dis 'n baie lang kyk voor sy angel wyk D G Tussen Sishen en Saldanhabaai F C Dis die sakkepakketrein, bok bok staan styf G Am Hoeveel trokke op jou lyf F C Dis die uitvoertrein van die ystermyn G C Dis 'n wag 'n bietjie kyk trein Dis die uitvoertrein van die ystermyn Dis 'n wag 'n bietjie kyk trein trein Dis die sakkepakketrein, bok bok staan styf Hoeveel trokke op jou lyf Dis die uitvoertrein van die ystermyn Dis 'n wag 'n bietjie kyk trein trein Woorde & Musiek: J Groenewald TAB: Jasper van Zyl