******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Carike Keuzenkamp - Die Wêreld van 'n Kind ------------------------------------------ C In die wêreld van 'n kind Am Dm Is daar kleure in die wind G Raak 'n vlieër aan 'n tou Em C Aan die hoogste hemelblou C Daar is wondere te vind Am Dm In die wêreld van 'n kind G Soos 'n vlindertjie wat fraai Em C Om 'n blom in sirkels draai C Am Ons is almal op 'n reis Dm G Meestal sonder koers of huis Em Am Dm G En te dikwels gaan die liefde ons verby C Am In die wêreld van 'n kind Dm G Kan ons nog die skoonheid vind Em Am Dm G C Wat ons weer na paaie van geluk sal lei Elke kind se drome kring Om 'n land waar feëtjies sing Wat die engeltjies bewaar Waar kabouters grappies maak Maar miskien is hulle reg Wag geluk langs hierdie weg Is wat hulle altyd voel Vir ons almal bedoel Ons is almal op 'n reis Meestal sonder koers of huis En te dikwels gaan die liefde ons verby In die wêreld van 'n kind Kan ons nog die skoonheid vind Wat ons weer na paaie van geluk sal lei