******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Carike Keuzenkamp - Die Padda Wou Gaan Opsit -------------------------------------------- D Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei, A-ham A7 Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei, A-ham D Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei G D A D Maar 'n opsitkers kon hy nêrens kry, A-Ham, A-Ham, A-Ham Hy vra toe vir vuurvlieg om sy lig uit te huur, A-Ham Hy vra toe vir vuurvlieg om sy lig uit te huur, A-Ham Hy vra toe vir vuurvlieg om sy lig uit te huur Die vuurvlieg sê ja, teen 'n sent 'n uur, A-Ham, A-Ham, A-Ham Die twee sit toe af na die nooi se huis, A-Ham Die twee sit toe af na die nooi se huis, A-Ham Die twee sit toe af na die nooi se huis Die huis in die vlei van mejuffrou Muis, A-Ham, A-Ham, A-Ham Toe padda die vuurvlieg se lampie wou leen, A-Ham Toe padda die vuurvlieg se lampie wou leen, A-Ham Toe padda die vuurvlieg se lampie wou leen Het hy van hierdie ontstellende nuus verneem, A-Ham, A-Ham, A-Ham Die vuurvlieg se lamp is aan sy stert vasgesweis, A-Ham Die vuurvlieg se lamp is aan sy stert vasgesweis, A-Ham Die vuurvlieg se lamp is aan sy stert vasgesweis Hy moes opsit saam met Padda en sy muis, A-Ham, A-Ham, A-Ham Die padda het die vuurvlieg toe huistoe gestuur, A-Ham Die padda het die vuurvlieg toe huistoe gestuur, A-Ham Die padda het die vuurvlieg toe huistoe gestuur Want 'n opsitkers teen 'n sent 'n uur en 'n luistervink daarby is gans te duur, A-Ham, A-Ham, A-Ham