Die Campbells - Rooi Rok Bokkie ------------------------------- D Jy's my hart se punt Jy's my kaalvoet kind A Jy's die mooiste blom wat uit die Vrystaat kom Jy's my toktokkie Jy's my bok bokkie D Swaai jou kort rokkie hier langsaan my G Want jy's my rooi rok bokkie (ah,ah.ah.) D Ons gaan heel aand sokkie ( ah,ah,ah.) A Sit my arm om my lyf D Dan druk ek jou styf vanaand. Want jy's my rooi rok bokkie (ah,ah,ah.) Ons gaan die heel aand sokkie ( ah,ah,ah.) Jy's die vonkel in my wyn, die ritme in my sokkies vanaand. Jy's my skarumba My lekker ou Jan Sing liedjies in die reën, dan fluit jy saam Jy's my liewe Lulu Sal jy by my doedoe Jy's my meisie, meisie van Verlangebaan Want jy's my rooi rok bokkie (ah,ah.ah.) Ons gaan heel aand sokkie ( ah,ah,ah.) Sit my arm om my lyf Dan druk ek jou styf vanaand. Want jy's my rooi rok bokkie (ah,ah,ah.) Ons gaan die heel aand sokkie ( ah,ah,ah.) Jy's die vonkel in my wyn, die ritme in my sokkies vanaand Woorde & musiek - Tony Campbell en Harry Campbell Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za